Don Galloway

Don Galloway
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donald Poe Galloway
Geboorte (1937-07-27)27 Julie 1937
Sterfte 8 Januarie 2009 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1962–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don Galloway (27 Julie 1937 – 8 Januarie 2009) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Big Chill (1983) en in die televisiereekse Arrest and Trial (1963) en Ironside (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy